21 APRIL 2020
Updated: Apr 22, 2020
WELKOM
DINSDAG PROGRAM

Draaibal bowlers gaan kyk onder “Draaibal bowlwerk”waste oefeninge julle moet doen.
Naatbowlers gaan kyk na die eerste reeks videos onder “Naatbowlers oefeninge” waarmee julle kan afskop die week.
Paaltjiewagters gaan kyk onder “Paaltjiewagter oefeninge” vir julle vaardighede wat julle kan doen.
37 views0 comments